Mors

Mors
Werk en skool mors ons tyd om te lewe.

Wat n reuse gemors! Dit gaan n groot vet vlek los op die duurste witste lap! Dis smeerig en gross en net nie reg nie. Die minute val een vir een stukkend op die grond neer en die ure bars oop en loop uit. Ons pas dit gladnie op nie, dis seker nie waardevol genoeg nie.

Voorsitter, Dames en Here. Dis verskriklik erg dat tyd so gemors word asof ons almal jarre het om te lewe. Ek glo dat om skool by te woon en werk toe te gaan een groot mors van ons kosbare tyd is om voluit te lewe. Ek hoor op Jakkeranda toe n afrikaanse sanger sing 'Daar is n Roos in elke doring en n leun in elke vee verhaal' dit los dieselfde slegte smaak in jou mond as om te se daar is n skool in elke week?! Soos sand   wat deur die uur glas glip...So is ons allerdaagse lewe...

Dou voor dag opstaan verander ons in slegte mense in.
Sonder 8 ure skoonheids slaap sal enige vrou haar sin vir humor laat verloor en elke man n pad vark maak! In groet die grotman, geskryf deur n oom met die naam John Plewman, se hy dat dit in ons natuur is om te moet slaap vir energie, daar sonder sal selfs superman sukkel?! Ons word slegte ma's omdat daar geen tyd is om pop te speel en moederlike eienskappe aan te leer nie en seuns speel nooit meer buite met balle nie en word as slegte sportsmanne groot, wel my pa/oupa (kies een) se dis defnitief die waarheid want hy het slegte goed gelees in die koerant van Januarie 2010 oor Tiger Woods en Joost vd Westhuisen?!

Die vroeg opstaan word gevolg deur kort middae en stress vlakke wat die dak tref. Geen mens besef hoe kosbaar n min of 2 is van niks doen...want dit word in n oogwink vervan met met buitemuurs aktiwiteite, leerwerk, huiswerk take, koserte, detensie, kampe, oortyd en vergaaderings. Skool is useless as hulle inelkgeval vir ons meer werk huistoe stuur as wat ons in skooltyd doen. Buite speel is uit, blits kos is in en voor jy weet het daai 2min noodles in vet en lui tieners in verander?!En in n paar jaar het...